CrimeNews

KVD en polisie hou pantoffelparade op Standerton vir vermeende dief

Hy wou die hasepad kies, maar ’n beampte van Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) het hom platgetrek.

’n Man wou klaarblyklik op 30 Mei sy sussie met ’n paar pantoffels verras met die bedoeling  om nie daarvoor te betaal nie.

Die winkelbestuurder het onraad vermoed en hom genader waar hy die pantoffels onder sy baadjie uitgetrek het.

Lees ook: Blitspatrollie en Kasselman Veiligheidsdienste trek rower op R50/Leandra-pad vas

Hy wou die hasepad kies, maar ’n beampte van Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) het hom platgetrek.

Die Standerton honde-eenheid het die verdagte in hegtenis geneem.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button