Local newsNews

Trevor is terug in Standerton Hospitaal vir meer fisioterapie

Volgens sy pa, mnr. Alberto Franco, is die diens by albei hospitale van goeie gehalte waarvoor hy dankbaar is.

Mnr. Trevor Ras (Franco) wat op 2 Junie in ’n gruwelike ongeluk net buite Standerton was, is steeds in ’n koma en terug in die Standerton Hospitaal.

Hy is op 4 Junie na die Witbank Hospitaal se hoësorgeenheid oorgeplaas

Lees ook:  VIDEO: Trevor is oorgeplaas na die hoësorgeenheid op eMalahleni (Witbank)

Volgens sy pa, mnr. Alberto Franco, is die diens by albei hospitale van goeie gehalte waarvoor hy dankbaar is.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button