Standerton se boere dra op 3 Julie vir seker twee kortbroeke
Ekstra komberse is uitgehaal, verwarmers aangeskakel en dik baadjies afgestof.
Dit was op 3 Julie seker een van die koudste oggende op Standerton waar ’n temperatuur van tot -12° aangeteken is.
Ekstra komberse is uitgehaal, verwarmers aangeskakel en dik baadjies afgestof.
Lees ook:
Die temperatuurmeters in motors is afgeneem en op Facebook gedeel.
Berdien Scharneck: Die foto is geneem toe haar man, Jannie, op pad werk toe was (-10°)
Andrew Uys: Standerton at its best (-7°)
Chrizelle Roberts: Plaas Wolwespruit (-8°)
Hannes Vermaak: Op pad werk (-10°)
Chantelle Adendorff: Op pad werk toe (-10°)
Frans Vermaak: By die werk (-9°)
Maritsa Le Roux: Kry koud. (-10°)
Adelé van Zyl: Tussen Standerton en Charl Cilliers (-12°)
Rhode Devoldere: Waterfonteine is geys.
Sien foto’s wat op Facebook versprei is:










