Local newsNews

Twee ongelukke vind meters uitmekaar op Secunda-pad plaas

Blykbaar het die voorste motoris in die rigting na Charl Cilliers weens die digte mis remme aangeslaan en stadiger gery.

Een man het op 10 Julie  ligte beserings opgedoen na vier voertuie in mekaar, van agter, op die Secunda-pad na Charl Cilliers vasgery het.

Een van die twee voertuie in die aankomende baan het op sy dak beland, maar daar was geen beserings nie.

Blykbaar het die voorste motoris in die rigting na Charl Cilliers weens die digte mis remme aangeslaan en stadiger gery.

Volgens die een bestuurder op die toneel, het ’n bakkie van agter gekom waarna die ongeluk plaasgevind het.

Lees ook: Standerton TB Hospital hands out excellence awards

Die aankomende bestuurders het blykbaar ook rem getrap toe hulle die ongeluk sien gebeur het en was sodoende ook in ’n botsing betrokke.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button