Local newsNews
Standerton AfriForum doen hulle deel op die dorp
Die afgelope twee maande is verskeie projekte aangepak en voltooi.
Die Standerton AfriForum en Buurtwagtakke op Standerton beywer hulle om ’n verskil in die gemeenskap te maak.
Die afgelope twee maande is verskeie projekte aangepak en voltooi.
Lees ook: Twee ongelukke vind meters uitmekaar op Secunda-pad plaas
Die heining by die Kosmos Aftree-oord is onder meer skoongemaak weens veiligheidsredes.
Volgens mnr. Bronwen Pretorius, Mpumalanga-Wes Koördineerder vir AfriForum, is ’n band aan die Standerton Brandweer geskenk sodat die wa in gebruik kan bly.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Adevertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



