Local newsNews
AfriForum doen hul deel
Tydens dié patrollie is een verdagte in hegtenis vir dwelmmisbruik geneem.
AfriForum was die afgelope tyd met verskeie projekte op die dorp besig.
• Die Standerton Buurtwagtak van AfriForum het aan ’n massapatrollie deelgeneem in samewerking met die Standerton Polisie, asook Kasselman Veiligheidsdienste.
Tydens dié patrollie is een verdagte in hegtenis vir dwelmmisbruik geneem.
• Die buurtwag het langs die heining by die Standerton Kosmos Aftree-oord die bosse om veiligheidsredes afgehaal.
• Die Jeugtak van AfriForum het die Voetspore-monument op die Ermelo-pad skoongemaak.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



