Local newsNews

[FOTOS] Sneeu sorg vir bitter koue weer in Chrissiesmeer

Volgens inwoners van Chrissiesmeer het dit omstreeks 1vm Donderdagoggend begin sneeu en hoewel dit nie meer sneeu nie, is dit ysig koud in die omgewing.

Sosiale mediagebruikers het sedert vanoggend verskeie foto’s en video’s op sosiale media begin deel van paaie, tuine en huise wat toe is onder ‘n sneeukombers.

Daar is verslae ontvang dat dit tussen Carolina en Chrissiesmeer gesneeu het, asook in Warburton.

Volgens inwoners van Chrissiesmeer het dit omstreeks 1vm Donderdagoggend begin sneeu en hoewel dit nie meer sneeu nie, is dit ysig koud in die omgewing.

Fotos: Loreta Martin (Warburton)
Fotos: Loreta Martin (Warburton)
Fotos: Loreta Martin (Warburton)
Fotos: Loreta Martin (Warburton)
Fotos: Loreta Martin (Warburton)
Fotos: Loreta Martin (Warburton)
Fotos: Loreta Martin (Warburton)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button