Local newsNews

JW Stemmet benodig hulp met mediese uitgawes

’n Beroep is op die gemeenskap gedoen om te help met mediese onkoste.

JW Stemmet, ’n graad 11-leerling van Hoërskool Standerton, is baie siek en tans in die Steve Biko Hospitaal in Pretoria.

Verdere toetse word gedoen om te probeer vasstel wat fout is met hom.

Volgens die skool se Facebook-blad, is dit noodsaaklik dat hy na ’n privaathospitaal oorgeplaas word waar hy vinniger mediese sorg kan kry.

’n Beroep is op die gemeenskap gedoen om te help met mediese uitgawes.

SHS het ’n fonds gestig en inbetalings kan by die finansieskantoor gedoen word of elektronies in die skool se rekening.

Gebruik ‘JW Stemmet’ as verwysing.

Die bankbesonderhede is:

Absa

Hoërskool Standerton

Tjekrekeningnommer: 1001730921

Takkode: 632005

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button