Local newsNews

Jo-Ann pak die lewe begeesterd aan

Piet is die “cat whisperer” en die honde wag jou stertswaaiend by die huis na ’n lang dag in.

Sou me. Jo-Ann Boer vir ’n onderhoud met haar indrukwekkende curriculum vitae opdaag, kan dit dalk vir ’n pos as modeontwerper, bestuurder by ’n gastehuis, sjef in die gasvryheidsbedryf, barista of boekhouer wees.

Dié entrepreneur wou kuns gaan studeer met haar grafiese ontwerp tot matriek, maar in 1989 het almal mos gesê jy kan nie geld as kunstenaar verdien nie.

Sy het dus op ’n kursus in modeontwerp besluit by ’n akademie in Pretoria.

“Ek het modeontwerp geslaap, geëet en gedrink en soms deurnag gewerk.”

Lees die volledige berig in volgende week se Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button