Local newsNews

Vroue Landbou-unie (VLU) Talento Mulher beplan groot dinge vir konferensie wat in Ermelo plaasvind

Die indiggewende byeenkoms het hulle meer geleer oor die plante en bome wat in elkeen se tuin is.

Die Vroue Landbou-unie (VLU) se Talento Mulher-tak het Maandag,14 Januarie hul eerste byeenkoms van die jaar gehou.

Hulle is hard besig met die beplanning vir die konferensie wat einde Februarie deur hulle tak aangebied word.

Me. Melody du Toit van Dougie’s Pets het die vroue meer vertel van klein tuine en pragtige potte.

Tydens die byeenkoms het hulle ook meer geleer oor die plante en bome wat in elkeen se tuin is.

Die tak vergader maandeliks en nooi alle belangstellendes om by die tak aan te sluit.

Skakel die tak se voorsitter, me. Ans Barnard, by 078 849 4995.

Die Vroue Landbou-unie (VLU) se Talento Mulher tak is (voor) me. Ans Barnard, me. Elsa de Villiers, me. Junita van Rooyen, me. Sue Nell en me. Lenie Groenewald. Agter is me. Essie Mare, me. Elzabe Harmse, me. Amor Harmse, me. Anita Joubert en me. Veronica Bisshof.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button