Local newsNews

Reënval op Ermelo ver onder die gemiddeld gemeet

Die hoogste maandelikse neerslag van 105.25 mm is in Maart 2018 aangeteken.

Ermelo se reënval in 2018 is aansienlik laer as die jaarlikse gemiddeld van 800 millimeter.

By die SAVF-huis in Ermelo, is slegs 548.85mm gemeet.

Die hoogste maandelikse reënvaal van 105.25mm is in Maart aangeteken.

Julie was die droogste maand met slegs 1mm.

Die maandelikse reënval in millimeter is Januarie 63,50mm; Februarie met slegs 31,75mm teenoor die vorge jaar se rekord van 218mm, April 50,25mm, Mei 19,50, Junie 9mm, Augustus 17mm, September 42mm, Oktober 54mm, November 89,60mm en Desember 66mm.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button