Community galleriesGalleriesLocal newsNews
Bekendes en legendes verskyn op verhoog by Laerskool Goedehoop se manne-aand
Andries Vermeulen en Pottie het met bekende Springbokke gesels en Steve Hofmeyr was die gaskunstenaar.

SECUNDA – Laerskool Goedehoop se jaarlikse manne-aand is op Vrydag, 15 Februarie, by die Curro Skool gehou.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



