Local newsNews
GALERY – Kleuters en onderwyssers van Dalrize Dagsorg op Standerton vier Valentynsdag
Hoewel dit nog te vroeg is vir romanse, was 'n glimlag genoeg om 'n ouerhart te smelt.
Me. Theressa van der Walt van Wayne Thomas Photography het vir Valentynsdag die kleuters van Dalrize Dagsorg afgeneem.
Die kleuters, oftewel hul ouers, het sekergemaak dat hul fotogereed was.
Hul was in rooi óf wit geklee met hartjies omring en hoewel dit nog te vroeg is vir romanse, was ‘n glimlag genoeg om ‘n ouerhart te smelt.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




































