CrimeNews

Niemand-saak op Standerton weer uitgestel

Mnr. Niemand het regstappe teen die polisie geneem wat deur laasgenoemde bevestig is.

Die saak van mnr. Jan Hendrick Niemand, wat in 13 November verlede jaar deur die Standerton Polisie in hegtenis geneem is, is op 26 Februarie weer eens in die Standerton Landdroshof uitgestel, hangende verdere ondersoek.

Mnr. Niemand het regstappe teen die polisie geneem wat deur laasgenoemde bevestig is.

Hy het hofverskynings op 14 November, 13 Desember en 8 Februarie gemaak.

Altesaam drie partye is betrokke in die regsgedinge naamlik mnr. Niemand met ‘n siviele eis teen die polisie, die staat wat hom aankla van opsetlike saakbeskadiging en rig van ‘n vuurwapen en die seun, wat op mnr. Niemand se eiendom gebly het, wat ‘n saakbeskadigingsaak teen hom aanhangig gemaak het.

Laasgenoemde saak spruit uit die verwydering van ‘n struktuur op sy eiendom.

 

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button