Local newsNews

OPVOLG: Diens vir me. Magdalena Carelse vind eerskomende Woensdag plaas

Sy was die eggenoot van die bekende sakeman, mnr. Ernest Carelse en is oorlede na sy haar stryd teen motorneuronsiekte verloor het.

OPVOLG 31 May 12:00:

Familie en vriende sal op Woensdag 5 Junie om 11vm in die NG Kerk se Moedergemeente afskeid van me. Magdalena Carelse (55) neem.

Sy was die eggenoot van die bekende sakeman, mnr. Ernest Carelse en is oorlede na sy haar stryd teen motorneuronsiekte verloor het.

Vir meer inligting, skakel Lindie by 072 409 2311.

29 May 11:00:

Me. Magdaleen Carelse, eggenoot van die bekende sakeman, mnr. Ernest Carelse, is vanoggend op 55-jarige ouderdom oorlede na sy haar stryd teen motorneuronsiekte verloor het.

Volgens die familie, het sy eers drie weke gelede positief vir die siekte getoets.

Die reëlings vir ’n begrafnis- of roudiens is nog nie gefinaliseer nie.

Die Standerton Advertiser sal lesers op hoogte hou.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button