Local newsNews

Leë huis in Meyerville brand

Vandale het die huis so te sê heeltemal verinneweer.

’n Huis in Smutsstraat in Meyerville het vanoggend gebrand.

Mnr. Tobie Joubert, buurman, het die Standerton Brandweer in kennis gestel.

Daarna is ook met Kasselman Veiligheidsdienste in verbinding getree.

Die brandweer was op die toneel.

“Dit is sleg vir die eienaar, maar is nie nou meer ’n wegkruipplek vir skelms nie,” het mnr. Jacques Joubert, buurman se seun, gesê.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button