Local newsNews

Tannie Nellie Botha vier 100ste verjaarsdag by Kosmos Aftree-oord

“Sy is maar sku vir die rolstoel,” het me. Michelle Leeds, verpleegster, gesê.

Tannie Nellie Botha het vanoggend haar 100ste verjaarsdag in die eetsaal van die Kosmos Aftree- oord gevier.

Ds. Pieter Kotze het die Skriflesing en gebed behartig.

Tannie Nellie se onwrikbare geloof in die Skepper is benadruk.

“Ek is oorweldig deur soveel liefde, ”het tannie Nellie gesê.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Die twee Nellies, ma en dogter, op pad na die eetsaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button