Local newsNews
Neels van Jaarsveld veil wyn tydens wynveiling vir Hoërskool Secunda op
Daar was wyne van Middelvlei, Boplaas, Ridgeback, Raka, Louis Oosthuizen en vele meer beskikbaar om van te proe. Neels van Jaarsveld was die seremoniemeester en afslaer.
SECUNDA – Hoërskool Secunda het hul jaarlikse wynveiling by Curro Secunda op Vrydagaand, 6 September gehou.
Die tafels was volgens ‘n Marokkaanse tema versier en het besonders gelyk.
Daar was wyne van Middelvlei, Boplaas, Ridgeback, Raka, Louis Oosthuizen en vele meer beskikbaar om van te proe.
Neels van Jaarsveld was die seremoniemeester en afslaer.
Buiten die wyne, was daar ook ander items soos whiskey, brandewyn, skilderrye en wegbreekkanse opgeveil.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



