CrimeNews

Kasselman Veiligheidsdienste waarsku inwoners oor veiligheid

KVD het een verdagte in hegtenis geneem, terwyl die ander een in 'n wit VW Polo op die vlug geslaan het.

Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) het inwoners onlangs gewaarsku om hulle veiligheid voorop te stel nadat ‘n persoon van R12 750 in die middedorp beroof is.

DiƩ diefstal het by die kruising van Krogh- en Charl Cillierstraat om 12.15nm plaasgevind.

Volgens inligting, het twee verdagtes die geld uit die persoon se sak gesteel.

KVD het een verdagte in hegtenis geneem, terwyl die ander een in ‘n wit VW Polo op die vlug geslaan het.

‘n Diefstalsaak is by die Standerton Polisie geopen.

Lees ook:

https://standertonadvertiser.co.za/95842/robbers-loot-goods-three-shops-shopkeepers-shot/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button