Local newsNews

Luca Jacobs (5) laat haar nie onderkry nie deur kanker nie

Twee dae na die operasie om die klier uit te haal het hulle die oproep gekry wat hulle lewe verander het.

Klein Luca Jacobs is slegs ’n paar dae voor haar vyfde verjaarsdag, met Limfoom (klierkanker) gediagnoseer.

Haar ma het een aand knoppe in haar nek opgemerk, wat oornag vergroot het.

Hulle is na dokter Diederik Bissett in Middelburg verwys, wat voorgestel het dat hulle en van die knoppe uithaal om te toets.

Twee dae na die operasie om die klier uit te haal, het hulle die oproep gekry wat hul lewens verander het.

Luca is ‘n lewenslustige en vrolike kind, wie nie bang is vir ’n uitdaging nie.

Haar ma me. Charlene Jacobs, het gesê: “As jy skielik met kanker gekonfronteer word, besef jy dat die lewe ‘n geskenk is en dat klein dinge soos ‘n deurmekaar huis nie die ergste is nie.”

Lees Luca se volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button