Local newsNews

LCUC maak deurgangroetes op die dorp skoon

Die LCUC het op 19 September 83 vullissakke op die Secunda-pad gebruik om rommel op te tel.

Die Lekwa Clean Up Crew (LCUC) is deurgaans bedrywig met skoonmaakinisiatiewe en opruimaksies op die dorp.

Verskeie ondernemings is behulpsaam met brandstofvoorsiening, beskermende klere, skenking van vullissakke en noodsaaklike herstelwerk aan die LCUC-voertuig.

Sedert die begin van September, het Quick Volt, Mica, Papillon Signs, Engen, Standerton Brake and Clutch en Excel al bydraes gemaak.

Die LCUC het op 19 September 83 vullissakke op die Secunda-pad gebruik om rommel op te tel.

Finansiƫle bydraes kan in die volgende rekening inbetaal word:

Lekwa Clean Up Crew

Standard Bank

Rekeningnommer: 136697321

Tak: Standerton

Takkode: 052943

Baumannstraat op Standerton voor en na rommel opegtel is. (Foto: Verskaf)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button