CrimeNews

Man wat hom voorgee as ’n profeet verkrag 33-jarige vrou

Volgens kapt Carla Prinsloo, woordvoerder van Ermelo Polisie het die vrou het die 'profeet' besoek vir ’n reinigingseremonie toe die insident plaasgevind het.

’n 33-jarige vrou is op 2 Oktober na bewering deur ’n man wat hom voorgegee het as ’n profeet, verkrag.
Volgens kapt Carla Prinsloo, woordvoerder van Ermelo Polisie, het die vrou het die ‘profeet’ besoek vir ’n reinigingseremonie toe die insident plaasgevind het.
Hy het haar beveel om uit te trek, waarop hy medisyne toegedien het en haar toe verkrag het.
Die verdagte is na die voorval in hegtenis geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button