Local newsNews
Modelle van Ermelo presteer by “Toddler and Tween of the world”-kompetisie
Dié modelle het oor die drie dae aan verskeie afdelings deelgeneem, wat insluit “casual ramp”, “evening ramp” en onderhoude met die beoordelaars voer.
Twee modelle van Blush Models het onlangs aan die “Toddler and Tween of the world”-kompetisie in Klerksdorp deelgeneem.
Dit is een van Suid-Afrika se grootse model kompetisies en modelle landswyd neem deel.
Luthando Maseko, leerder van Ermelo Christian School het in die 12 to 13-jaar kategorie deelgeneem en Stephanie Grobbelaar, van Ligbron Akademie vir Tegnologie het in die 16 tot 18-jaar kategorie meegeding.
Dié modelle het oor die drie dae aan verskeie afdelings deelgeneem, wat insluit “casual ramp”, “evening ramp” en onderhoude met die beoordelaars voer.
Lees die volledige berig met dié twee modelle se prestasie in die Hoëvelder.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!