Local newsNews
Raymond Lombard van die VSA besoek Bethal
Hy is vandag, Donderdag 7 November en Vrydag 8 November in Bethal.
BETHAL – Raymond Lombard is nuut as die direkteur van Church of God World Missions (Africa) aangestel.
Raymond is die eerste nie-Amerikaner wat in die pos aangestel is.
In Suid-Afrika staan dié kerk as die Volle Evangelie Kerk van God bekend.
Hy is vandag, Donderdag 7 November en Vrydag 8 November in Bethal.
Church of God het in 186 lande gemeentes en in Afrika 45 lande.
Vir enige navrae skakel Gert Venter by 081 539 1038.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



