CrimeNews

Verdagte vort met skootrekenaar en kontant

'n Skootrekenaar en kontant is gebuit waarvan die betrokke bedrag nie bevestig kon word nie.

‘n Winkeltjie in Vrystraat, Standerton is op Maandag 21 Oktober beroof nadat ‘n man ‘n mes teen een van die werknemers se keel gedruk het.

Volgens mnr. Jannie Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste (KVD), kan die vermeende dief geïdentifiseer word.

‘n Beskrywing van sy kleredrag is aan KVD gegee.

‘n Skootrekenaar en kontant is gebuit waarvan die betrokke bedrag nie bevestig kon word nie.

Lees ook: Manie Senekal verskyn weer in hof op seksuele aanklagtes

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button