Local newsNews

Secunda VLU-tak geniet jaarafsluiting

Belangstellendes kan prêtdag in November bywoon

SECUNDA – Lede van die Secunda VLU-tak het op Woensdag, 6 November, hul jaarafsluiting met ‘n ete by Eat-A-Lot gehou.

Dié tak bied op Woensdag, 20 November ‘n pretdag aan waartydens vroue gaan leer van kolle-kuns (dot art), hoe om papierkrale te maak en oor blommerangskikkings.

Kostes vir dié dag vir nie-lede beloop R80 per persoon en sluit ‘n ligte middagete in.

Die pretdag begin om 9vm en vind by die Rots by die N.G. Kerk Secunda-Oos/Goedehoop-gemeente plaas. Skakel me. Launa Jansen van Vuuren by 061 065 7417.

Lede van die Secunda VLU-tak geniet op Woensdag, 6 November hul afsluitingsete by Eat-A-Lot op Secunda.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button