CrimeNews

Diewe slaan toe by bouval

Baie van die toerusting, sowel as ligte en kragproppe, het sedertdien voete gekry.

‘n Oplettende inwoner het onlangs die Standerton Advertiser in kennis gestel van die vervalle toestand van die gebou, wat in die verlede die kommando gehuisves het.

Volgens hom, het die polisie dit as ‘n kantoor gebruik, maar gebruik dit die afgelope twee maande nie meer nie.

Baie van die toerusting, sowel as ligte en kragproppe, het sedertdien voete gekry.

Baie van die toerusting sowel as ligte en kragproppe het sedertdien voete gekry. (Foto; Verskaf)

Lees ook: 

https://standertonadvertiser.co.za/98921/veediefstaleenheid-en-buurtwag-maak-deurbraak/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button