Local newsNews

Inwoner sterf in ongeluk op die Bethal-pad

Die voormalige werknemer van Oiltrans se herdenkingsdiens het in die NG Wes-gemeente plaasgevind.

‘n Inwoner van Standerton, mnr. Manus van Aswegen (47), is dood in ‘n botsing op 19 Desember op die Bethal-pad.

Volgens sy eggenoot, Ansie, was hy op dié pad vir werkdoeleindes.

Die voormalige werknemer van Oiltrans, se herdenkingsdiens het in die N.G. Kerk Wesgemeente plaasgevind.

Hy word oorleef deur sy vrou en drie kinders.

Mnr. Manus van Aswegen, Oiltrans, Standerton, Dood, Botsing, Bethal-pad

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button