Local newsNews

VLU-vroue maak kershouers by werkswinkel

Tydens ’n werkswinkel is vroue geleer hoe om ’n kershouer van ‘mock metal’ te maak.

Die Vroue Landbou-unie (VLU) se Vaalrivier-tak het op 11 Februarie tydens hul maandelikse vergadering prakties aan die werk gespring om voorsiening te maak as daar nie krag is nie.

Tydens ‘n werkswinkel is vroue geleer hoe om ‘n kershouer van ‘mock metal’ te maak.

Die oogmerk was dat almal, van pa en ma tot die kinders, weet waar om kerse in die aand, wanneer nodig, te kry.

Dié kershouer vorm deel van vanjaar se kompetisies van die VLU se Hoëveldstreek.

Mee. Ria Brink en Hannatjie Swartz werk op 11 Februarie aan hul artikel tydens die Vaalrivier-tak van die VLU se vergadering. (Foto: Verskaf)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button