Local newsNews
Delta 1 bederf dogtertjie op haar verjaarsdag
Mnr. Andries Lee van Delta 1 het gesien dat daar 'n kennisgewing was wat lui mense moet op hul toeters blaas om die dogtertjie op haar vierde verjaardag geluk te wens.

Lede van Delta 1, Secunda Polisie en adj.-off. Marieta Wright het gister (25 April) ‘n dogtertjie op haar verjaarsdag bederf.
Mnr. Andries Lee van Delta 1 het gesien dat daar ‘n kennisgewing was wat lui mense moet op hul toeters blaas om die dogtertjie op haar vierde verjaardag geluk te wens.
“Ons het toe besluit om iets ouliks vir haar te doen omdat sy tydens die inperkingstyd verjaar en nie mag maatjies kry nie,” het mnr. Lee gesĂȘ, waarna hulle vir haar lekkers geneem het.
Kyk die video hier:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



