Local newsNews
Liefdadigheidsinisiatief reik uit na 40 gesinne op die dorp
Die Lionsklub het vir ’n vrugtekoek en twee serpe vir elke gesin gesorg en elke pakkie het ook ’n masker of twee bevat.
Die liefdadigheidsprojek op Standerton waartydens kospakkies aan hulpbehoewendes geskenk word, is steeds aan die gang.
Volgens me. Arista van der Merwe, organiseerder, is 40 pakkies, met groente, op Saterdag 20 Junie afgelewer.
Die Lionsklub het vir ‘n vrugtekoek en twee serpe vir elke gesin gesorg en elke pakkie het ook ‘n masker of twee bevat.
‘n Onderneming op Standerton het die maskers geborg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



