Local newsNews

Hulpbehoewendes op die dorp ontvang kospakkies

Bystand word aan diegene, wat nie uit ’n ander oord hulp ontvang nie, verleen.

Standerton se liefdadigheidsinisiatief het die afgelope naweek weer hul naam gestand gedoen.

Bystand word aan diegene, wat nie uit ‘n ander oord hulp ontvang nie, verleen.

Volgens me. Arista van der Merwe, organiseerder, het 42 gesinne kospakkies ontvang, met nartjies wat bygesit kon word.

‘n Sakkie van 5k-meel is ook afgelewer en sowel die vrugte as meel is geskenk.

Inwoners van Standerton wat ‘n bydrae wil maak, kan dit by Van der Merwe Ouditeure se Absa-rekening, takkode 632005, rekeningnommer 100 207 0924 inbetaal.

Kospakkies is op Saterdag 4 Julie aan diegene in nood afgelewer. Vrugte kon ook bygesit word (Foto: Verskaf)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button