Local newsNews
AfriForum herstel slaggate voor Laerskool Kalie de Haas in Meyerville
Die Standerton Advertiser het met mnr. Bronwen Pretorius, distrikskoördineerder vir die Hoëveld, gesels terwyl hulle in Meyerville besig is.

AfriForum op Standerton het vandag, 8 September begin met verskeie inisiatiewe.
Die Standerton Advertiser het met mnr. Bronwen Pretorius, distrikskoördineerder vir die Hoëveld, gesels terwyl hulle in Meyerville besig is.
Dit vorm deel van die #VegEnBou-week waar ’n aktivistiese inisiatief teen riool, vul van slaggate in Dr. Nelson Mandelarylaan en middageteverrassing vir ondernemings beplan word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!