Local newsNews

GPF Sektor 1 neem aksie en herstel slaggate op Secunda

AfriForum borg teer vir projek

SECUNDA – Lede van die gemeenskappolisiëringsforum (GPF) se sektor 1 het in Augustus, aksie geneem en slaggate in dié sektor, wat Sunsetpark insluit, reggemaak.

Volgens mnr. Edmund Ellmann, het AfriForum teer geborg en die gemeenskap het geld gegee vir van die ander produkte wat gebruik is om die slaggate te herstel.

Hulle het slaggate in Helen Josephstraat, Sprinbokstraat, Bosbokstraat en Watersonstraat herstel.

Hy het almal wat gehelp het en ’n bydrae gelewer het, bedank.

Mnre. Gert Booyzen, Dave Parrot en Ewald Ellmann is hard aan die werk om die slaggat te herstel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button