Local newsNews

Ermelo Fotoklub wys wenfotos aan

Me. Mari Kruger het die junior-afdeling met haar foto, Mesmerizing, gewen en mnr. Jan van Niekerk se foto, Bontelsie, die senior-afdeling.

Ermelo Fotoklub het op 13 November hul maandelikse vergadering gehou.

Die foto’s vir November is voor die byeenkoms aan dr. Leon Pelser vir beoordeling gestuur.

Hy het met elke foto goeie kommentaar vir die fotograwe deurgegee.

Die klub bied aan beginnerfotograwe die kans om by ander te leer en hul tegniek daardeur te verbeter.

Lede kry maandeliks die kans om drie foto’s in die ope-afdeling, en een foto in die vasgestelde onderwerp-afdeling, in te skryf.

Die vasgestelde onderwerp vir vandeesmaand was kontras, wat slegs wit en swart foto’s behels.

Me. Mari Kruger het die junior-afdeling met haar foto, Mesmerizing, gewen en mnr. Jan van Niekerk se foto, Bontelsie, die senior-afdeling.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button