NewsSchools

Laerskool JJ van der Merwe kondig leiers vir 2021 aan

Die hoofseun is SS Cilliers met Eljoné van Niekerk as die hoofdogter.

Laerskool JJ van der Merwe het op 25 November hul leiers vir 2021 aangekondig.

Die hoofseun is SS Cilliers met Eljoné van Niekerk as die hoofdogter.

Die onderhoofseun is WJ Pretorius en die onderhoofdogter is Elizca Lotz.

Die res van die leiergroep bestaan uit Wynand van der Westhuysen, Maretha van Zyl, Bernard Laager, Chané Oosthuizen, Rethabile Ledwaba, Marlioné Erasmus, Lizé du Plessis, Christiaan Drotsky, Stiaan van den Heever, Xander Victor, Mary-Jane van der Merwe, Slade Cooper, WP Human, Raymond Strydom, Henco Boshoff, Luan Jansen van Rensburg, Nia Möller, Clarissa Nel, WJ Cronjé, WIhan Snyders, GD Koch, Diani Jacob, Abigail Randell, Joané van Zyl en Zander Muller. Mnr. Marius Nel, hoof van Laerskool JJ van der Merwe, het elke leerder geluk gewens en hulle sterkte toegewens vir die jaar wat voorlê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button