Local newsNews
Werkers op Standerton probeer skuldige identifiseer
Sowel Mezonet en Telelanga is al geruime tyd op die dorp besig met telekommunikasie-aktiwiteite.
Werkers het op Vrydag 7 Mei by die kruising van Handel- en Caledonstraat opgrawings gedoen.
Volgens mnr. Deon Lee van Mezonet, is ‘n waterpyp beskadig.
Mnr. Lee het ‘n wakende oog oor die werkers gehou, om te bepaal of hulle verantwoordelik vir die skade was, nadat ‘n paal ingeplant is.
“Daar is wel al pype in die verlede beskadig, maar as ons die oorsaak is, maak ons dit reg,” het mnr. Lee gesĂȘ.
Sowel Mezonet en Telelanga is al geruime tyd op die dorp besig met telekommunikasie-aktiwiteite.
Volgens inligting, maak inwoners soms uit hul eie sak skade voor hul eiendom reg.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



