Laerskool JJ van der Merwe het onlangs hulle top 10 leerders in elke graad aangewys.
Gr. 4 se top leerder is Marizé Cilliers met 94,28%.
Die ander top 10 leerders is Allegria Eksteen, Carli Venter, Nina van Nieuwenhuizen, Leoné Swart, Zander Swart, Leah Ramkelawan, Roux Steenkamp, Levi van Heerden en Ruben Knoetze.

In gr.5 is Liané CIlliers met 96,39% die top leerder.
Saam met haar in die top 10 is Julie Uys, Ineke Theron, Natasha Möller, Karlien Grobler, Kaeleigh Botes, Lianie Bütter, Kyla Eksteen, Michaél Ronquest en AJ van Niekerk.

Die top leerder in gr. 6 is Marli Rautenbach met 94,64%.
Die ander leerders in die top 10 is Lohan Swart, Mikayla Iyer, Luan Odendaal, Janeske Jansen van Rensburg, Arno van der Bank, Aletha Kloppers, Lienke van Rooyen, Berné Wentzel en Telisa Olivier.

Eljoné van Niekerk is as die top leerder in gr.7 met 93,78% angewys.
Saam met haar op die top 10 is Clarissa Nel, Shivay Ramkelawan, Elizca Lotz, Shamima Joosubs, Xander Victor, Zander Müller, Elané Nel, Chané Oosthuizen en Carla Passano.




