Local newsNews

Rivierpark nie naastenby besoekersvriendelik nie

By nadere ondersoek op Woensdag 12 Augustus, is gesien dat die gedeeltes na aan Handelstraat skoongemaak is.

Lekwa Munisipaliteit het onlangs foto’s oor die skoonmaak van die Standerton Rivierpark geplaas.

Die Standerton Advertiser het navraag gedoen oor die aantal werkers wat opgeruim het en nagenoeg 40 is aangedui.

By nadere ondersoek op Woensdag 12 Augustus, is gesien dat die gedeeltes na aan Handelstraat skoongemaak is.

Met die voetpaadjies dieper in, is rommel en geskeurde, swart sakke naby afgebrande gras opgemerk.

In die onlangse verlede het ’n groep swemmers en die gemeenskap saamgespan om die park skoon te maak.

Dié swemmers het die besoedeling van die Vaalrivier en ekologiese impak benadruk.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button