ERMELO – Die hokkie- en rugbyspanne van Hoërskool Ermelo het onlangs vriendskaplike wedstryde teen onderskeidelik Hoër Tegniese Skool Middelburg en Hoërskool Alberton gespeel.
Die hokkiespanne het al vier hul wedstryde gewen, en hul uitslae was;
0/14A wen 1-0
0/15Awen 6-2
0/17-rooispan wen 3-2
0/17-witspan wen 10-0
Op hul beurt het die rugbyseuns met gemengde welsae van die veld afgestap.

0/15 wen 12-10
0/17B-span verloor 26-5
0/17A-span wen 15-12

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



