Local newsNews

Boere van Standerton versier naamborde feestelik

Die eise wat die grendeltydperk aan gesinne en families gestel het, het aanleiding daartoe gegee.

Boere van die omgewing het weer eens aan die inisiatief deelgeneem om Kersbome by hul naamborde op te rig.

Me. Marilize Janse van Rensburg van die plaas Rondavel, het drie jaar gelede daarmee begin.

Sy het verlede jaar en ook vanjaar boere uitgedaag om deel te neem en dié tradisie gevestig.

Die eise wat die grendeltydperk aan gesinne en families gestel het, het aanleiding daartoe gegee.

Me. Janse van Rensburg skryf die belangrikheid van familie hoog aan.

’n Naambord feestelik opgetooi. (Foto: Verskaf)
Kersfees is om die draai op hierdie plaas. (Foto: Verskaf)
Die Kersverhaal word uitgebeeld. (Foto: Verskaf)
’n Keurige naambord van ’n boer in die omgewing. (Foto; Verskaf)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button