NewsSchoolsStreeknuus

Hoërskool Erasmus spog met 97,5%-slaagsyfer

“Rassies se skitterende matriek uitslae”

Hoërskool Erasmus se 2021-matriekklas het die As laat inrol met die eindeksamen.

Die nasionale senior eksamen se uitslae is Vrydag, 21 Januarie bekendgemaak en Hoërskool Erasmus spog met ’n slaagsyfer van 97,55%.

Die skool se top presteerder is Vangile Thabethe met ’n gemiddeld van 84.14% en vyf A-simbole.

Nog leerders wat vyf onderskeidings elk behaal het, is Aaisha Mabena met ’n gemiddeld van 84%, Liandri Britz het ’n gemiddeld van 83%, Werner von Brandis met ’n gemiddeld van 82% en Prayer Kabinde met ’n gemiddeld van 81%.

Mariska Kok het vier A-simbole ingepalm met ’n gemiddeld van 81% en Makgareetja Mekwa het ’n gemiddeld van 77% en vier onderskeidings.

Aaisha Mabena. (Foto: Verskaf)
Werner von Brandis. (Foto: Verskaf)
Prayer Kabinde. (Foto: Verskaf)
Mariska Kok. (Foto: Verskaf)
Vangile Thabethe. (Foto: Verskaf)
Makgareetja Mekwa. (Foto: Verskaf)
Liandri Britz. (Foto: Verskaf)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button