Hoërskool Delmas se VLR vir 2022 vir gr.8 tot gr.12 is onlangs aangewys.
Gr.8-seuns: Kyle Hamlyn, Sarel Erasmus, Leandro Muller, Ewald Smit en Hanno Visser.
Gr.8-dogters: Santie Coetzee, Shaylee Coetzee, Isabelle Gebhardt, Madelaine Janse van Vuuren en Justine Els.
Gr.9-seuns: Tiaan Vermaak, Lenard Fourie, Johannes Neethling, Joshua Erasmus en Louis Rossouw.
Gr.9-dogters: Clarice Mulder, René Quinn, Cindy Luies, Dorcas Mahlangu en Surprise Mtsweni.
Gr.10-seuns: Hardus Steynberg, Marcus Erasmus, Pieter Kruger en Steffan Budgen.
Gr.10-dogters: Elmari de Klerk, Jackie van der Westhuizen, Letitia Botes en Christelle van Loggerenberg.
Gr.11-dogters: Chandler Brown, Ruan Roets Nardus van der Vyfer en Dyllan Redelinghuys.
Gr.11-dogters: Trudy van Heerden, Ayanda Dladla, Chenanté Barkley en Jessiaca Mkhonto.
Gr.12-seuns: Marno Kloppers, Ntandojomdali Mkhize en Shelden Renney.
Gr.12-dogters: Sandisiwe Magqaza, Abigail van der Merwe en Chrtistell Calitz.
“Hoërskool Delmas is baie trots op ons nuut verkose VLR,” het mnr. Cas Badenhorst, skoolhoof, laat hoor.







