Local sportNewsSportStreeknuus

Bronkies Ringbal hou geesvangdag

Stof julle tekkies af en kom speel saam.

Bronkies se ringbalspelers is weer goed op dreef met hulle vlugtige voete.

Die klub was gestig in 2017 en die vroue A-span is serdertdien onoorwone in die liga.

Die sport skep vir gesinne en families die kans om deel te word van die geleentheid.

Die klub het selfs op Saterdag, 12 Maart ’n geesvangdag aangebied.

Die spelers het in verskillende ouderdomsgroepe deelgeneem.

“Ons oefen Dinsdae en Donderdae vanaf 18:30. Enige iemand wat deel van ons klub wil word, is welkom.

“Ons speel tans ligawedstryde, maar dit is lekker om nuwe gesigte te sien,” het voorsitter Ivy van Rooyen afgesluit.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button