NewsSchoolsStreeknuus

Baie geniet Mandjiedans by Witpoort

Daar is geskoffel by die Mandjiedans.

Laerskool Witpoort se kleuters het hulle jaarlikse Mandjiedans op 4 Maart aangebied.

Mense vanuit die gemeenskap het saamgetrek om langs braaivleisvure te kuier.

Die jongspan het natuurlik al van vroeg af hulle dansskoene aangehad en die dansvloer geopen.

Jonk tot oud het net lekker gekuier en lekker gedans.

Hendrink Smith en sy seun Rinkhals Smith dans die dansvloer aan die brand by die Mandjiedans. (Foto: Anichka Grobler)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button