Dellies se top-10 presteerders aangewys
Baie geluk aan Dellies se top-10 presteerders vir die eerste kwartaal van 2022.
Hoërskool Delmas het die top-10 akademiese presteerders vir die eerste kwartaal aangewys.
Die leerders in die onderskeie grade is as volg:
Graad 8: Phoebe du Plessis, Elozmari van der Merwe, Refilwe Monyane, Ewald Smit, Bernadette Vosloo, Shaylee Coetzee, Freek Smit, Nadine de Lange, Juan-Mari Malan en Karabo Marokoane.
Graad 9: Elia Chibvuri, Nanette Marais, Lethu Nkosi, Louis Rossouw, Albert Masireta, Chanté Grôpp, Mohau Mahlabe, Michaela McGregor, Teshane Bezuidenhout en Hope Alem.
Graad 10: Steffan Budgen, Elmari de Klerk, Gerda Strydom, Nicci Fourie, Alicia van der Walt, Rico van den Berg, Kanya Mabena, Sukoluhle Masango en Thapelo Magampa.
Graad 11: Willem Erasmus, Geraldine Lubbe, WJ Buitendag, Demitri Botes, Jessica Mkhonto, Trudy van Heerden, Christine van Dyk, Mc‘Kayla Bodenstein, Sima Gladile en Marthinus Bosch.
Graad 12: Charney Gericke, Ciska-Marie Bester, Jeanné du Buson, Amelia Erasmus, Johan Beytell, Karla Badenhorst, Nono Msimako, Elané Celliers, Xommoné de Waal en Annie Fourie.
Die skoolhoof, Cas Badenhorst, en personeel van Dellies wens die leerders baie geluk. “Ons is trots op julle.”








