SECUNDA – Juné van Wyk van Laerskool Kruinpark het die D0/11-afdeling by die Gert Sibande Landloop-byeenkoms wat op Saterdag, 3 September op Breyten plaasgevind het, gewen.
ALSO READ:
Secunda-atlete dring deur na SAs
ALSO READ:
Goedehoop-krieketspelers haal streekspanne
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



