
SECUNDA – Dié leerders van Hoërskool Oosterland het op Woensdag, 17 Augustus aan ’n landloopbyeenkoms op Morgenzon deelgeneem en hul onderskeie afdelings presteer.
Hulle is René Wiggil (afrigter), Sandile Mbelu (tweede), Zethu Nyembe (agtste) en Ntokozo Skhosana (sewende).
ALSO READ:
Laerskool Goedehoop op Secunda se landloopspan vaar goed by Konka Kampe
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



