Vyf seuns van Vaalrivierskool het die afgelope vakansie aan die LSEN SA’s vir landloop deelgeneem.
Die S0/15-span het n bronsmedalje verower.
Bongikosi Tshabalala en Karabo Sithole was deel van dié span.
Die S0/14-span het ’n silwer medalje verwerf.
Mikhyle Seaart, Mlondi Gule en Sphelele Ndlovu was deel van dié span.
LEES OOK: Valies se sokkerspelers verteenwoordig provinsie by SA’s
LEES OOK: Seun van Standerton is landloopkampioen in sy ouderdomsklas
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



