Local newsNews
Manne van elders verf straatname op Standerton se sypaadjies
Reënweer steek ’n stokkie voor hul bedrywighede omdat die verf droog moet word.
Clinton Rothman, al die pad van Nigel, het vier maande gelede begin straatname en -nommers op sypaadjies op Standerton verf.
Calvin Westfall wat voor sy oë grootgeword het, staan hom by.
Hulle bly in Meyerville en verf, as die weer dit toelaat, daagliks tussen drie en sewe straatname.
Reënweer steek ’n stokkie voor hul bedrywighede omdat die verf droog moet word.
Hul volgende bestemming is Secunda en Ermelo daarna, voordat hulle beplan om van Richardsbaai al langs die kus tot in die Kaap te vorder.
Rothman en Westfall ryloop van dorp tot dorp.
ALSO READ: WATCH: Mediclinic Highveld in Trichardt offers free blood pressure test
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




